
-
Personal best in Parkrun – Creston College
Personal best in Parkrun. Simoné van Heerden, Grade 11 learner from Creston College, Port Shepstone KwaZulu Natal, set a new personal best in her Parkrun this past weekend. She finished […]
-
Dagbestuur 2025 – Gereformeerde Skool Dirk Postma
DAGBESTUUR 2025 – Gereformeerde Skool Dirk Postma het hul Dagbestuur vir 2025 aangekondig. Die volgende leerders is verkies tot die Dagbestuur: “Mag die Here julle seën met die nodige wysheid […]
-
Matriekraad/Matric Council 2024/2025 – Hoërskool Vryburg
Matriekraad/Matric Council 2024/2025. Hoërskool Vryburg het hul nuut-verkose Matriekraad vir 2024/2025 bekend gemaak. Vryburg High School has announced its newly elected Matric Council for 2024/2025. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net/ […]
-
Eskom Wiskunde kompetisie – Hoërskool Trio
Eskom Wiskunde kompetisie. Hoërskool Trio leerder, Kaylie Steyl, het deelgeneem aan die Eskom Wiskunde kompetisie. Sy het bewys dat sy wiskunde se baas is deurdat sy algeheel 3de geëindig by […]
-
SANESA Nasionale Kampioenskappe – HTS Middelburg
SANESA Nasionale Kampioenskappe. Ses leerders van HTS Middelburg het gekwalifiseer om vanaf 24 tot 26 September aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe deel te neem. Mieke van Niekerk, Danika van Rooyen, […]
-
Interprovinsiale Swembyeenkoms – Hoërskool Nelspruit
Interprovinsiale Swembyeenkoms. Hoërskool Nelspruit se swemmers het Saterdag, 24 Augustus, aan die interprovinsiale swembyeenkoms in Limpopo deelgeneem en baie goed presteer. 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://nelliesh.co.za/ Foto’s verskaf
-
KZN at SANESA Nationals – Treverton College
KZN at SANESA Nationals. Five riders from Treverton College were selected to represent KZN at SANESA Nationals, taking place at Kyalami on Saturday, 21 September. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://treverton.co.za/ […]
-
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Hoërskool Die Wilgers
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs aan die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Departementele Olimpiade deelgeneem. Lishke du Plessis en Marcus Swart het […]
-
Euro Dance Kompetisie – HTS Witbank
Euro Dance Kompetisie. Tenika Muller, leerder van HTS Witbank, het op 16 en 17 Augustus, aan die Euro Dance Kompetisie te Pecan College, Hartebeespoort deelgeneem aan die Euro Dance kompetisie. […]
-
Dagbestuur en Koshuisraad – Potchefstroom Gimnasium
Dagbestuur en Koshuisraad. Potchefstroom Gimnasium het die name van die leerders bekend gemaak wat tot die Dagbestuur en Koshuisraad van Gimmies vir 2024/2025 verkies is. “Ons is opgewonde oor hulle […]













