
-
Griffons Sewes Rugby – Hoërskool Goudveld
Griffons Sewes Rugby. Hoërskool Goudveld se o.17 A en-B rugbyspanne het aan die Griffons Sewes Rugby Toernooi deelgeneem. Groepwedstryde uitslae o.17A span: Beker Semi-Finaal: Beker Finaal: Gouties o.17 A eindig […]
-
SADTA Freestyle Provincial Championship – Hoërskool Goudveld
SADTA Freestyle Provincial Championship. Hoërskool Goudveld leerder, Henze du Preez, het die afgelope naweek aan SADTA Freestyle Provincial Championship deelgeneem. Hy behaal die volgende prestasies: Saterdag, 31 Augustus, het Henze […]
-
Hoofleiers 2024/2025 – Vereeniging Gimnasium
Hoofleiers 2024/2025. Foto: Danica Labuschagne en Duncan Scheun Vereeniging Gimnasium het hul hoofleiers vir 2024/2025 bekend gestel: “Before you are a leader, success is all about growing yourself. When you […]
-
Pearson Kriekettoernooi – Hoër Landbouskool Marlow
Pearson Kriekettoernooi. Hoër Landbouskool Marlow het die afgelope naweek deelgeneem aan die Pearson Kriekettoernooi. 20/20 Wedstryd teen Hoër Tegniese Skool Daniël Pienaar, Uitenhage: Marlow wen die loot en kies om […]
-
EHS-tennistoernooi – HTS Middelburg die kampioene
EHS-tennistoernooi. HTS Middelburg se tennisspan het weer as kampioene uit die stryd getree by die jaarlikse EHS-tennistoernooi. Die toernooi het oor twee koue dae plaasgevind, maar die spelers het hul […]
-
Tshwane Sagtebal – Hoërskool Die Wilgers
Tshwane Sagtebal. Nege Sagtebalspelers van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het deurgedring het na die volgende rondte Tshwane Skolesagtebalproewe. Die spelers sal Woensdag, 4 September, by Hoërskool Centurion in aksie […]
-
Senior Raad 2025 – Hoër Meisieskool La Rochelle
Senior Raad 2025. Hoër Meisieskool La Rochelle van die Paarl het hul Graad 12 Senior Raad 2025, Koshuisprefekte, Graad 11 Senior Raad asook hul Graad 9 en 10 Junior Raad […]
-
Gauteng Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Linden
Gauteng Landloop Kampioenskappe. Twee leerders vanHoërskool Linden, Mia van der Poel (Dogters o.14) en Willem du Plooy (Seuns o.15) het afgelope Saterdag, as deel van die D10-landloopspan aan die Gauteng […]
-
Fast five netbal – Hoërskool Witteberg
Fast five netbal. Hoërskool Witteberg se o/15 Fast five netbal span is aangewys as die Vrystaatkampioene. Die span dring deur na die nasionale toernooi wat gedurende die Septembervakansie plaasvind. Meer […]
-
Con Spirito Debat – Hoërskool Witteberg
Con Spirito Debat. Agt debatspanne van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem het aan die Con Spirito Debat. Hierdie spanne het deurgedring na die semi-finale. Dit het die afgelope naweek […]













