Vrystaat Swem-kampioenskappe - Welkom Gimnasium
Vrystaat Swem-kampioenskappe – Welkom Gimnasium

Vrystaat Swem-kampioenskappe – Welkom Gimnasium


Vrystaat Swem-kampioenskappe. Welkom Gimnasium se swemmers het vanaf 4 tot 8 Desember aan die Vrystaat Swem-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.

Ashley Seymour:

  • 100 m Rugslag – 8ste plek
  • 200 m Vryslag – 13de plek
  • 100 m Vryslag – 9de plek
  • 50 m Vlinderslag – 11de plek
  • 50 m Vryslag – 17de plek
  • 200 m Wisselslag – 14de plek
  • 50 m Rugslag – 7de plek

Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters o.16:

  • 100 m Rugslag – 8ste plek
  • 100 m Vryslag – 9de plek
  • 400 m Wisselslag – 6de plek
  • 50 m Rugslag – 5de plek
  • 100 m Vlinderslag – 4de plek
  • 200 m Rugslag – 8ste plek
  • Ashley behaal vier persoonlike beste tye

Xavier Korb:

  • 100 m Vryslag – 13de plek
  • 50 m Vlinderslag – 13de plek
  • 50 m Vryslag – 13de plek
  • 200 m Wisselslag – 11 de plek
  • 50 m Rugslag – 9de plek

Hy behaal ‘n plek in die Top 10 vir Seuns o.15:

  • 50 m Rugslag – 9de plek
  • Zavier behaal vyf persoonlike beste tye

Shyenne Laubscher:

  • 50 m Borsslag – 10de plek
  • 200 m Vryslag – 7de plek
  • 100 m Vryslag – 5de plek
  • 100 m Borsslag – 8ste plek
  • 50 m Vlinderslag – 6de plek
  • 50 m Vryslag – 6de plek
  • 200 m Wisselslag – 10de plek
  • 50 m Rugslag – 14de plek

Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters o.16:

  • 400 m Vryslag – 6de plek
  • 50 m Borsslag – 10de plek
  • 200 m Vryslag – 7de plek
  • 100 m Vryslag – 5de plek
  • 100 m Borsslag – 8ste plek
  • 50 m Vlinderslag – 5de plek

Shyenne behaal elf persoonlike beste tye.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article