Sagtebal 2024 - Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Sagtebal 2024 – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Sagtebal 2024 – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria


Sagtebal 2024. Affies het aan die Inter-streeks Provinsiale Sagtebal 2024 toernooi deelgeneem. Na afloop van die toernooi is die volgende dogters beloon vir uitmintende prestasies:

Verkies tot die “All Stars” span vir 2024:

O.15 Dogters:

  • Megan Welgemoed (Graad 9)
  • Marcé Joubert (Graad 8)

O.19 Dogters:

  • Amélie Meyer (Graad 11)
  • Iske Janse van Rensburg (Graad 10)
  • Yani van Heerden (Graad 11

Individuele toekennings:

  • Marcé Joubert (Graad 8)
  • Lea-Mé Kloppers (Graad 8)
  • Yani van Heerden (Graad 11)

Individuele toekennings:

  • O.15 Dogters (A-afdeling): Beste “Catcher” van die toernooi: Marcé Joubert
  • O.15 Dogters (B-afdeling: MVP (“Most valuable Player) van die toernooi: Lea-Mé Kloppers
  • O.19 Dogters: Beste “Pitcher van die toernooi: Yani van Heerden
Van links: Megan Welgemoed, Marcé Joubert, Amélie Meyer, Iske Janse van Rensburg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://ahmp.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article