FPL kriekettoernooi 2024 - Hoërskool Jim Fouché
FPL kriekettoernooi 2024 – Hoërskool Jim Fouché

FPL kriekettoernooi 2024 – Hoërskool Jim Fouché


FPL-kriekettoernooi. Daar was heelwat JF-krieketspelers (selfs ‘n oud- JF’er) wat aan die FPL kriekettoernooi 2024 deelgeneem het. Die krieketspelers het lekker krieket gespeel, vriendskappe gebou en mooi herinneringe gemaak.

Prestasies behaal:

  • André Kleyn (0/14 Vipers – Wenners)
  • Wihan Paulsen en Sokkies Engelbrecht (0/15 Tigers – Wenners)
  • Jodan Vorster (0/15 Guardians – Beste kolwer)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article