Vrystaat Swem Klubkampioenskappe - Hoërskool Trio
Vrystaat Swem Klubkampioenskappe – Hoërskool Trio

Vrystaat Swem Klubkampioenskappe – Hoërskool Trio


Vrystaat Swem Klubkampioenskappe. Vyf swemmers van Hoërskool Trio, Kroonstad, het vanaf 4 tot 8 Desember deelgeneemaan die Vrystaat Swem Klubkampioenskappe te Bloemfontein (Free State Champs).

  • Milan Pretorius
  • Wian Pienaar
  • Kayla Welgemoed
  • Cala Welgemoed
  • Christoff van Schalkwyk

Bogenoemde swemmers behaal almal PB’s en dring deur na finale van hulle items.

Milan Pretorius en Christoff van Schalkwyk het die volgende plekke op die podium behaal:

Milan (seuns 15 jaar):

  • Silwer in 50 m Borsslag
  • Brons in 100 m Borsslag

Christoff (seuns 14 jaar)

  • Brons in 50 m Rugslag

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article