
-
Griffons provinsiale spanne – o.15 Rugbyspelers van BVHS gekies
Voortrekker o.15’s gekies vir Griffons! Julle harde werk en spangees bring groot eer – sterkte met die provinsiale rugbytoernooi!
-
St Charles College Environmental Council at Tala Raptor Centre
St Charles College Environmental Council explored Tala Raptor Centre, learning vital lessons on raptors, conservation, and South Africa’s wildlife.
-
EP Capping Ceremony Honours to St Andrew’s College boys
St Andrew’s College boys proudly capped at the EP Ceremony, honoured for U18 Craven Week, Academy & U16 Grant Khomo selections — dedication rewarded!
-
24SumMore-wiskunde: Breinkrag en pret – Laerskool Wierdapark blink uit!
Die graad 4–6 leerders het hul breinkrag gewys in die 24SumMore wiskunde-uitdaging, met Jordan en Simon as die trotse wenners!”
-
SPS Brandfort se trots op die Barbarian Rugbyveld!
SPS Brandfort se sterre Brian, Stephan en Ruben gekies vir VKB “Barbarians”-span. Hulle verteenwoordig hul skool met trots by Platteland Rugbyweek in Reitz!
-
SA Skole-tennisspan – Tennisster van Grey vertrek na Londen
Grey Kollege se Nathan Herbert vertrek saam met mnr. Marnus van Wyk en die SA Skole-tennisspan na Londen om teen top UK-akademies te speel en Wimbledon te besoek.
-
Griekwa Capping-seremonie by Hoërskool Duineveld
Duineveld Velties blink uit by Griekwa Capping-seremonie – provinsiale kleure, trots en passie merk hul pad vorentoe
-
IPT Muurbal Kampioenskappe 2026 – Oliver-sussies verteenwoordig Vrystaat
Danica en Bree Oliver verteenwoordig die Vrystaat by die gesogte IPT Muurbal 2026 – ’n trotse oomblik vir Welkom Gimnasium!
-
Daniel Davenport Shone at Port Elizabeth Amateur Swimming
Union High’s Daniel Davenport crowned Fastest 12-year-old swimmer at PEA Prizegiving, with multiple trophies and national rankings
-
Arendvlerke op die Netbalbaan vir Caydi Fortuin
Caydi Fortuin verower plek in die o.17 Kaapse Wynland netbalspan en gaan in Julie aan die Interdistrikstoernooi deelneem!













