Hoërskool Nelspruit se swemmers het op Saterdag 22 Augustus aan die Interprovinsiale Byeenkoms in Tzaneen deelgeneem.
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Nelspruit swemmers wat podiumplekke behaal het:
Anja Buitendach — Senior Victrix Ludorum
1ste plek: 100m vlinderslag · 100m borsslag · 100m vryslag · 100m rugslag · 200m individuele wisselslag
Aiden Esterhuizen
2de — 200m individuele wisselslag
3de — 100m vlinderslag, 100m vryslag
Chiniq Breet
2de — 100m borsslag, 100m vryslag
3de — 100m rugslag
Zoë Janse van Vuuren
2de — 100m individuele wisselslag
3de — 100m vryslag
Lara Janse van Rensburg
3de — 100m vlinderslag
Menincke Genis
1ste — 100m borsslag
JESSICA MATTHYSEN
2de — 200m individuele wisselslag
3de — 100m vryslag
Amoré Oosthuizen
2de — 100m rugslag
Minette Swarts, Nina Oosthuizen en Sebastian van Biljon het ook uitstekend presteer, al het hulle nie podiumplekke behaal nie.
Al die Nellies-swemmers het ook aan die aflos deelgeneem en hul spanne met trots verteenwoordig.


Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.