Interprovinsiale Swembyeenkoms - Hoërskool Nelspruit
Interprovinsiale Swembyeenkoms – Hoërskool Nelspruit

Interprovinsiale Swembyeenkoms – Hoërskool Nelspruit


Interprovinsiale Swembyeenkoms. Hoërskool Nelspruit se swemmers het Saterdag, 24 Augustus, aan die interprovinsiale swembyeenkoms in Limpopo deelgeneem en baie goed presteer.

𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀

  • Anja Buitendach: 4 goue medaljes en ‘n nuwe rekord in die 100m vlinderslag
  • Minette Swartz: 1 goud en 1 brons
  • Karmen Van Rensburg: 1 silwer en 2 brons
  • Esmari Weitsz: 1 silwer en 1 brons
  • Menincke Genis: 1 silwer
  • Donné Bruyns: 1 brons
  • Lara Janse van Rensburg: 1 brons
  • Amore Oosthuizen en Mia de Klerk het hul alles gegee en net-net podium plekke gemis.

𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀

  • Neil Burger: 4 goue medaljes en ‘n nuwe rekord in die 200m Individuele wisselslag
  • Henning Radley: 2 goue, 2 silwer en twee nuwe rekords in die 100m vlinderslag en 100m vryslag
  • Henning Radley: 2 silwer en 2 brons

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article