
-
Schools Tennis – Maritzburg College
Schools Tennis. Maritzburg College’ 1st team tennis has dominated this season, winning all their matches with just one left against Michaelhouse School. At the uMgungundlovu District trials,the boys delivered some […]
-
Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms – Hoërskool Goudveld
Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms. Hoërskool Goudveld se atlete het weereens uitstekende uitslae behaal tydens die Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms. Goue medaljes: Silwer medaljes: Brons medaljes: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ […]
-
Boland Kavaliers Tennisspanne – Paul Roos Gimnasium
Boland Kavaliers Tennisspanne. Verskeie Paul Roos Gimnasium-tennisspelers is gekies vir die Boland Kavaliers Tennisspanne. Hulle neem hierdie naweek aan die Synergy Cup deel. Die PRG-spelers in die o. 19-spanne: Die […]
-
Boland-atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Bloemhof
𝗕𝗼𝗹𝗮𝗻𝗱-𝗮𝘁𝗹𝗲𝘁𝗶𝗲𝗸𝗯𝘆𝗲𝗲𝗻𝗸𝗼𝗺s. Die Boland-atletiekbyeenkoms het gister begin en ’n aantal Bloemhoffers neem deel in ’n poging om die gesogte Bolandspan te haal. Annemie du Plessis (o.14), Simone van der Merwe (o.19) […]
-
Jason Murray Water Polo – Clarendon High School for Girls
Jason Murray Water Polo. This past weekend the Clarendon High School for Girls U14 and U15 water polo teams participated in the Selborne Jason Murray Water Polo Tournament. They are […]
-
Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala – Hugenote Hoërskool
Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala. Die Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala word jaarliks in Worcester aangebied. Hugenote Hoërskool het ‘n indrukwekkende algehele tweede plek by hierdie spogbyeenkoms behaal. Verskeie swemmers het eerste […]
-
Oos-Kaap Swemkampioenskappe – Hoërskool Framesby
Oos-Kaap Swemkampioenskappe. Veertien swemmers van Hoërskool Framesby, Gqeberha, het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Swemkampioenskappe deelgeneem. Al die swemmers het in een of meer items hul tye verbeter. Framesby […]
-
PPL Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
PPL Atletiekkampioenskappe. ‘n Aantal atlete van Hoërskool Fichardtpark het aan die PPL Atletiekkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Prestasies behaal: Goue medaljes ontvang: Silwer medaljes ontvang: Brons medalje ontvang: Lees […]
-
Vakature – Hoërskool Witteberg
Vakature. Hoërskool Witteberg in Bethlehem beskik oor ‘n vakature vir ‘n gekwalifiseerde onderwyser. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/
-
Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Witteberg
Oos-Vrystaat Atletiek. Hoërskool Witteberg se atlete het Vrydag, 21 Februarie, in Bethlehem wéér hul staal gewys tydens die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die span het ‘n merkwaardige totaal van 112 medaljes ingepalm […]













