Junior Debatspanne - Hoërskool Durbanville na Semi-finaal
Junior Debatspanne – Hoërskool Durbanville na Semi-finaal

Junior Debatspanne – Hoërskool Durbanville na Semi-finaal


Junior Debatspanne. Nie minder as agt Junior Debatspanne van Durbies het deelgeneem deel aan die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie se eerste rondte die naweek van 16 en 17 Mei wat deur Hoërskool Durbanville aangebied is. Die volgende Junior spanne dring deur na die semi-finale rondte op 6 en 7 Junie wat deur die Hoërskool Stellenbosch aangebied word:

  • Christian Coetzer, Leila Viljoen en Sophia Viljoen
  • Elizabeth Coetzer, Jana Muller en Charl Vries
  • Tiaan Groot, George du Plessis, Stefan Lombard

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article