Wes-Kaap netbalproewe - Hoërskool Bredasdorp
Wes-Kaap netbalproewe – Hoërskool Bredasdorp

Wes-Kaap netbalproewe – Hoërskool Bredasdorp


Wes-Kaap netbalproewe. Vier netbalspelers van Hoërskool Bredasdorp, Junicke Newman (o/18), Zani Neethling (o/16), Alicia Mukaratirwa (o/15) en Lindzé Diedericks (o/15), neem eerskomende naweek (23 en 24 Mei) aan die finale rondte van die Wes-Kaap netbalproewe in Oudtshoorn deel.

Dit is beslis ‘n uitstekende prestasie om op hierdie vlak teen die beste netbalspelers in die provinsie te kan meeding.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsbredasdorp.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article