Senior Debatspanne - Hoërskool Bellville deur na semi-finale
Senior Debatspanne – Hoërskool Bellville deur na semi-finale

Senior Debatspanne – Hoërskool Bellville deur na semi-finale


Senior Debatspanne. Agt Vlymskerp Durbie Senior debatspanne het deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie die naweek van 16 en 17 Mei. Die debatskompetisie is deur Hoërskool Durbanville aangebied.

Die volgende Senior spanne dring deur na die semi-finale rondte wat op 6 en 7 Junie deur Hoërskool Stellenbosch aangebied word:

  • Dané en Mila Morkel
  • Lenae en Melandi Nabal
  • Angelique en Genevieve Myburgh
  • Emma van der Merwe en Tiaan Bierman

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsbellville.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article