
-
Kleure atletiek – Hoërskool SPS Brandfort
Kleure atletiek. Ses leerders van Hoërskool SPS Brandfort het tydens die Kleure-atletiek byeenkoms rekords verbeter. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf
-
Belgiese uitruilleerders – Hoërskool Garsfontein
Belgiese uitruilleerders. In 2002 het ‘n Belgiese leerder van die Oscar Romero College in Dendermonde, België, ’n Afrikaanse skryfkompetisie gewen. ‘n Deel van sy prys vir die kompetisie was ’n […]
-
Top 20 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Kalahari
Top 20 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Kalahari, Kuruman se atlete het aan die jaarlikse Top 20 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit het te Hartswater plaasgevind. Uit ‘n totaal van 23 skole eindig hoërskool […]
-
Vrystaat Junior Men Gholfliga – Hoërskool Driehoek leerder skitter
Vrystaat Junior Men Gholfliga. Daar is geen keer aan Wicus Brand, leerder van Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark nie! Wicus het homself bewys tydens die Vrystaat Junior Men Gholfliga. Buiten dat […]
-
Aquelle School Series #3 – Treverton College
Aquelle School Series #3. The Treverton Athletics Team took part in the Aquelle School Series #3 at the PMB Athletics Stadium. This week saw 461 athletes take to the track and field from 31 different […]
-
Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms – Hoërskool Goudveld
Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms. Hoërskool Goudveld, Welkom, is as die Streekwenners 2025 van die Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms aangewys. Gouties het nie minder nie as 88 medaljes – 36 goud, 27 silwer […]
-
Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie
Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie het die afgelope naweek aan ‘n boogskietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by die Secca Boogskiet Klub in Rustenburg. Bergsig Akademie, se boogskietspan het uitstekend presteer en […]
-
D6-Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood
D6-Atletiek byeenkoms. Twaalf atlete van Laerskool Westwood in Boksburg het deurgedring na die D6-Atletiek byeenkoms wat 27 Februarie plaasvind, by Germiston Stadion. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
-
Wetenskap-Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool
Wetenskap-Olimpiade. Twee Graad 12 leerders van Affies, Nicolas Alberts en Andru van Zyl, het onlangs aan die finale rondte van die Wetenskap-Olimpiade deelgeneem. Nicolas behaal die nasionale eerste plek in […]
-
UGU Karateka Provincial Champs – Creston College
UGU Karateka Provincial Champs. Two of Creston College’ students, Emir Sahli (Grade 11) and Sarah Sahli (Grade 5), took part in the KZN Provincial Championships. The Cahampionships was held in […]













