Skole hokkie. Baie geluk aan Christopher van Vuuren, hokkiespeler van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat op 17 Mei sy sewentigste hokkie-wedstryd vir die Blokke gespeel het.

Hokkiespelers wat op 17 Mei hul vyftigste wedstryd vir die Blokke gespeel het:

  • Neil Möller
  • Willem van Staden
  • Christiaan van Aardt
  • Heinrich Lintvelt
  • Leané Botha
  • Coach Reinhart van Jaarsveld het ook sy vyftigste wedstrydas afrigter gevier.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article