
-
Interne redenaars – Laerskool Westwood redenaars presteer
Interne redenaars. Laerskool Westwood se redernaars het die afgelope week aan die skool se Interne redenaars deelgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
-
D6 Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood atleet presteer
D6 Atletiek byeenkoms. Laerskool Westwood, Boksburg, spog met hul Top Atleet, Karla Smit. Karla het Donderdag, 27 Februarie, aan die D6 Atletiek byeenkoms deelgeneem. Sy het die 0.11 hoogspring rekord […]
-
Fichardtpark Sportdag – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Fichardtpark Sportdag. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul eerste rugbywedstryde van die seisoen gespeel tydens die Hoërskool Fichardtpark Sportdag. Uitslae behaal: A – Spanne vs Landboudal B -Spanne vs Hoërskool Kathu […]
-
CR vd Merwe Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
CR vd Merwe Tennistoernooi. Vir die negende agtereenvolgende jaar is Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, die wenners van die CR vd Merwe Tennistoernooi. Die o.19A’s het vandag in die finaal teen […]
-
Noord-Vrystaat Snoekerspan – Primêre skool Naudeville
Noord-Vrystaat Snoekerspan. Twee leerders van Primêre skool Naudeville, Nathan de Oliveria en Luan Marsh het Saterdag, 15 Februarie, aan die Noord-Vrystaat snoekerproewe deelgeneem. Hierdie twee manne is ingesluit in die […]
-
Pluimbal – Hoërskool Diamantveld presteer
Pluimbal. Hoërskool Diamantveld, Kimberley, se pluimbalspelers het verlede naweek pluimbal vol opwinding beleef. Prestasies behaal: ‘n Verdere uitmuntende prestasie waarop Diamantveld trots is, is dié van Madizé le Roux, wat […]
-
Tshwane Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers
Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe. Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe […]
-
Die WonnieDragonflies van 2025 – Die Hoërskool Wonderboom
Die WonnieDragonflies van 2025. Die volgende tien dogters is vandag, 28 Februarie, aangekondig as WonnieDragonflies. Die Dragonflies is die Eerste Netbalspan van Hoërskool Wonderboom, Pretoria. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wonnies.co.za/ […]
-
Vrystaat Skoleswemspan – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Skoleswemspan. Vier dogters van Primêre Meisieskool Oranje is ingesluit by die Vrystaat skoleswemspan. Die span gaan die Vrystaat verteenwoordig in Bloemfontein by die SA skole swem kampioenskappe vanaf 4 […]
-
Seunshokkiespan – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Seunshokkiespan – Foto: Eerste Ry: Shaidon Davids, Leo le Roux, Jason van Heerden en Bokang Keele. Tweede ry: KG Mofokeng, Mark Moorosane, Dumisani Dingaan, Francois Germishuizen, Amolelang Mokoena. Derde ry: […]













