
-
Netball District Championship – Creston College
Netball District Championship – Creston College’s Under 14, 16, and 17 netball teams competed in the Netball District Championship held at Suid-Natal High School. All three teams performed exceptionally well. […]
-
Vrystaat Mini-3 Tennis – Vrystaat Mini-3 Tennis
Vrystaat Mini-3 Tennis. Johandre du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Vrydag en Saterdag, 23 en 24 Mei in Bloemfontein aan die Vrystaat Mini-3 tennis kampioenskappe deelgeneem. […]
-
NZ teen dies after taking part in rugby-inspired social media craze
A New Zealand teen has died from a head injury after joining the viral “run-it-straight” challenge.
-
Dink of Sink debat – Hoërskool Durbanville
Dink of Sink debat. Drie junior- en drie senior debatspanne van Hoërskool Durbanville het die afgelope Vrydag, 23 Mei, aan die streeksuitdunne, Dink of Sink debat, onvoorbereide kompetisie by Hoërskool […]
-
V-Power Padfiets – Hoërskool Sentraal
V-Power Padfiets. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Ulrike de Wit en Jan-Jurie Loots, het die V-Power Padfiets 52km aangedurf en uitstekend presteer. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
-
Spartan Bishops Chess Championships – Hoërskool Jim Fouché
Spartan Bishops Chess Championships. Hoërskool Jim Fouché leerder, HJ de Villiers, het aan die 2025 Spartan Bishops Chess Championships deelgeneem. HJ het uitstekend presteer deur ‘n eerste plek te behaal. […]
-
Into Africa Sports – Creston College
Into Africa Sports. Simoné van Heerden and Zaiah Dennis, learners from Creston College, have been selected for the prestigious Into Africa Sports (IAS) Invitational Hockey Tour to the Netherlands from 6 […]
-
Suid-Natal Winter Sports – Creston College
Suid-Natal Winter Sports. The Creston College Under 13A Rugby team delivered an outstanding performance at the Suid-Natal Winter Sports Day, going undefeated and winning all four of their matches! They […]
-
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi – Hoërskool Durbanville
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Sebastian Fourie en Mija Vermeulen, het onlangs aan die Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Interprovinsiale Skaaktoernooi – Hoërskool Sentraal
Interprovinsiale Skaaktoernooi. Drie skaakspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Christiaan Els, Alex Struwig en Dewald Ebersöhn, het gedurende die naweek van 23 tot 25 Mei aan die Interprovinsiale Skaaktoernooi in […]













