Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi - Hoërskool Durbanville
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi – Hoërskool Durbanville

Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi – Hoërskool Durbanville


Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Sebastian Fourie en Mija Vermeulen, het onlangs aan die Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi deelgeneem.

Hulle het as volg presteer:

  • Sebastian Fourie – Goud in Freestyle, FS – U/15
  • Sebastian Fourie- Goud in Greco-Roman, GR – U/15
  • Sebastian word aangewys as Parow se beste senior stoeier vir sy dubbelgoud.
  • Mija Vermeulen – Goud WW – President – Juniors
  • Mija word aangewys as die ander senior stoeier van die dag vir haar goud en die feit dat sy nie ‘n enkele punt afgestaan het nie.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article