Dink of Sink debat - Hoërskool Durbanville
Dink of Sink debat – Hoërskool Durbanville

Dink of Sink debat – Hoërskool Durbanville


Dink of Sink debat. Drie junior- en drie senior debatspanne van Hoërskool Durbanville het die afgelope Vrydag, 23 Mei, aan die streeksuitdunne, Dink of Sink debat, onvoorbereide kompetisie by Hoërskool DF Malan deelgeneem.

Die volgende debatteerders is as die beste sprekers aangewys tydens hulle debatte:

Juniors:

  • Marlie Agenbach
  • Zoey Smith
  • Charl Vries
  • Elizabeth Coetzer
  • Stephan Lombard (2 keer)

Seniors:

  • Islah Vorster (3 keer)

Die een juniorspan, Tiaan Groot, George du Plessis en Stephan Lombard, behaal ook die semi-finaal.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article