Skoolhoof aangestel - Primêre Skool Willem Postma
Skoolhoof aangestel – Primêre Skool Willem Postma

Skoolhoof aangestel – Primêre Skool Willem Postma


Skoolhoof aangestel. Mnr. Sakkie Matthee is amptelik aangestel as Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein se skoolhoof.

Mnr. Matthee het ‘n absolute passie vir die onderwys en Possieland. Die skool is opgewonde, om met hom aan die stuur, voort te bou aan gehalte onderrig.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.willempostma.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article