
-
Grey O.13 Rugbydag – Grey Kollege Primêr onderhoude
Grey O.13 Rugbydag. Grey Kollege wens hul o.13 rugbyspanne alle sterkte toe vir die naweek se kragmetings. Die jong manne is reg om hul skool se naam hoog te hou! […]
-
Windpomp XCM & XCO – Hoërskool Swartland bergfietsry
Windpomp XCM & XCO. Op 3 en 4 April het drie Swartland-bergfietsryers, Hendri Bothma, De Wet Bothma en Waldi Weideman, die skool se naam met trots uitgedra by die Windpomp […]
-
SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium
SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium se hengelspan het onlangs groot trots vir Gimmies gebring. Die hengelspan het deelgeneem aan die SADSAA Junior Game Fish Nationals. Hulle het Gauteng verteenwoordig […]
-
ASA SA Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
ASA SA Kampioenskappe – Van 26–28 Maart het Hoërskool Witteberg se ster-atlete hul staal gewys tydens die ASA SA Kampioenskappe. Op nasionale vlak het hulle nie net deelgeneem nie, maar […]
-
KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell is baie trots op hule eie karate-ster Tanya Maass. Sy het deelgeneem aan die KSA Elite Nasionale Kampioenskappe. Dit het op 21 […]
-
o.14A-Hokkiedogters Toernooie – Hoërskool Montana
o.14A Hokkiedogters Toernooie – Hoërskool Montana se o.14A-hokkiedogters het die afgelope maand tydens twee toernooie gewys dat hulle nie net vir uitslae speel nie. Hulle het ook gespeel vir karakter, […]
-
ECHS Hokkietoernooi – Hoërskool De Aar spelers presteer
ECHS Hokkietoernooi. HSDA se eerste hokkiespan het van 3 tot 6 April aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek was gevul met opwindende wedstryde, inspirerende afrigting, uitstekende sportmanskap en […]
-
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel Ansje Bekker bekend
Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. Ansje Bekker, Hoofdogter 2026, gesels oor haar leierskap hierdie jaar. Vir Ansje Bekker beteken dit ’n groot eer om […]
-
Flink dinkers van Framesby wys hul staal by Dink of Sink-debatskompetisie
AfriForum se Dink of Sink-span het Woensdag die eerste van ses provinsiale uitdunrondtes vir hoërskooldebatteerders by Hoërskool Framesby in die Oos-Kaap aangebied.
-
SA Junior Swemkampioenskappe – Hoërskool Durbanville
SA Junior Swemkampioenskappe. Hoërskool Durbanville Swemspan blink uit by SA Junior-kampioenskappe. Durbies se swemmers het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die Suid-Afrikaanse Junior Swemkampioenskappe, wat van […]













