
-
SA Junior Swemkampioenskappe – Hoërskool Durbanville
SA Junior Swemkampioenskappe. Hoërskool Durbanville Swemspan blink uit by SA Junior-kampioenskappe. Durbies se swemmers het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die Suid-Afrikaanse Junior Swemkampioenskappe, wat van […]
-
Ring Contact Fighting Arts – Hoërskool Stellenbosch
Ring Contact Fighting Arts – Hoërskool Stellenbosch is baie trots op Clara Veldtman. Sy het van 3-5 April deelgeneem aan die heel eerste Ring Contact Fighting Arts (RCFA) Wêreldkampioenskappe. Sy […]
-
Proscenium Dramakompetisie 2026 – Hoërskool Linden staan uit
Proscenium Dramakompetisie 2026. Hoërskool Linden Nasionale Finaliste! Die Proscenium Dramakompetisie bied jaarliks aan graad 8 tot 12-leerders die kans om hul kreatiwiteit en talent op ’n nasionale verhoog te wys. […]
-
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel met trots bekend
Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. JP Crous, Hoofseun 2026, gesels oor sy leierskap hierdie jaar. “Die benaming hoofseun voel nie soos ’n titel nie, […]
-
St Mary’s Plaatdivisie – Hoërskool Eldoraigne o.16 hokkie wenners
St Mary’s Plaatdivisie. Hoërskool Eldoraigne se hokkiedogters blink uit by St Mary’s-toernooi. Hoërskool Eldoraigne, Centurion, is uiters trots op hul o.16A-hokkiedogters wat van 27 tot 30 Maart aan die gesogte […]
-
Kwagga-week Hokkie – Hoërskool Jim Fouché bring sy kant
Kwagga-week Hokkie. George-toernooi. o.14A (Seuns) o.14A (Dogters) o.16A (Dogters) o.16A (Seuns) 🎉 Baie geluk aan al die JF-hokkiespelers wat hul skool met trots verteenwoordig het. ’n Spesiale vermelding aan die […]
-
Karate – Hoërskool Noordheuwel se Brendan Engelbrecht skitter
Karate – Hoërskool Noordheuwel se eie Brendan Engelbrecht het die afgelope twee weke sy naam met groot trots in die karate-geskiedenisboeke laat opteken. Eers het hy sy teenstanders oorrompel by […]
-
Senior Eight of 2026 – St Andrew’s Preparatory School announces
Senior Eight of 2026. St Andrew’s Prep is proud to announce the appointment of our Senior Eight committee for 2026. This prestigious stewardship program is designed to nurture leadership skills […]
-
IFEST Internasionale Ekspo – Hoërskool Waterkloof
IFEST Internasionale Ekspo – Hoërskool Waterkloof se jong wetenskapsterre het onlangs die wêreld verower! Marli Kloppers en Daleen Geyser, twee Graad 12-leerders, het gedurende die vakansie aan ‘n wetenskap-ekspo deelgeneem. […]
-
Awards Assembly – Curro Hillcrest awarded outstanding sports
Awards Assembly. Curro Hillcrest, KwaZulu-Natal, is incredibly proud of its learners who were recognized at the recent Awards Assembly for their outstanding sporting achievements. Their dedication, hard work, and passion […]













