Baie geluk aan die twee Oranje‑dogters, gekies vir AFS Vrystaatspan! Lea Cilliers en Elmaré Naudé het met hul toewyding, deursettingsvermoë en ure se oefening ’n plek in die AFS Vrystaatspan verower! Op 27 Junie 2026 neem hulle deel aan die ASA Nasionale Padwedloopkampioenskappe by Pollock Beach, Summerstrand (Gqeberha). Hier sal hulle die Vrystaat se trots uitdra teen die land se beste atlete. Oranje is baie trots op julle! Hardloop met moed, geniet elke oomblik en hou die Oranje‑vlag hoog!
Home » Oranje‑dogters gekies vir AFS Vrystaatspan!
Oranje‑dogters gekies vir AFS Vrystaatspan!

Oranje‑dogters gekies vir AFS Vrystaatspan!

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

MEER ARTIKELS
-

Meisieskool Oranje se komedie wen nasionale Allegretto-toneelfees lag-lag ná sukses op sukses
Meer as een Bloemfonteinse skool het uitsonderlik presteer in die nasionale ronde van die FAK…
by
BloemNewson
-

Netbalspelers van plattelandse skool verbreed horison met nasionale deelname
Twee netbalspanne van die Intermediêre Skool Grootdrink gaan aan nasionale toernooie deelneem. Hulle is uit…
by
Helena Barnardon
-

AFS Sub Youth Championship – Primêre Skool Jim Fouché skitter
AFS Sub Youth Championship. Baie geluk aan al die JF-atlete wat hul talente en harde…
by
Christo du Randton
Los ’n opmerking
You need to be Logged In to leave a comment.

