Hoërskool Fichardtpark blink uit. Fichies is trots op die uitmuntende prestasies van JP Laubscher en Marnus Pieterse tydens die Free State XCO Kampioenskappe 2026. JP het ’n merkwaardige 4de plek algeheel behaal. Marnus het met vasberadenheid ’n 11de algehele plek verower.Hierdie uitslae weerspieël hierdie 2 fietsryers se harde werk, talent en deursettingsvermoë. Die Fichie‑gees straal helder deur elke meter van hul wedren.
Home » Hoërskool Fichardtpark blink uit by Free State XCO Champs!
Hoërskool Fichardtpark blink uit by Free State XCO Champs!

Hoërskool Fichardtpark blink uit by Free State XCO Champs!

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

MEER ARTIKELS
-

Fichardtpark-fietsryers blink uit by Sentraal Interskole XCO
Fichardtpark-fietsryers het sterk vertoon by Sentraal Interskole XCO en die skool met trots verteenwoordig met…
by
Christo du Randton
-

Bergfietsry WP XCO – Hoërskool Swartland bring hul kant
Bergfietsry WP XCO. Hoërskool Swartland presteer uitmuntend in bergfietsry. Die bergfietsryers van Hoërskool Swartland, Malmesbury,…
by
Christo du Randton
-

Vrystaat Skole XCO-reeks – Fietsryers van Grey Kollege blink uit
Grey Kollege se bergfietsryers het die tweede been van die Vrystaat Skole XCO-reeks oorheers met…
by
Christo du Randton
Los ’n opmerking
You need to be Logged In to leave a comment.

