Stellies dramasterre skitter by Nasionale Con Spirito Eisteddfod!
Nina Kotze en Ané Oosthuizen

Stellies dramasterre skitter by Nasionale Con Spirito Eisteddfod!


Hoërskool Stellenberg vier met trots die uitstaande prestasies waar twee gr 8 Stellies dramasterre skitter. Nina Kotze en Ané Oosthuizen het hul talent op die verhoog laat straal tydens die Nasionale Con Spirito Eisteddfod.

Nina Kotze

  • Gedramatiseerde Gedig: 93%
  • Dramatised Poem: 93%
  • Monoloog: 95%

Ané Oosthuizen

  • Eie Keuse Gedig: 94%
  • Voorgeskrewe Gedig: 94%
  • Own Choice Poem: 93%
  • Prescribed Poem: 94%

Hierdie uitsonderlike resultate getuig van harde werk, passie en talent. Stellenberg is uiters trots op julle – hou aan skitter!

https://stellenberg.org.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article