
-
Little voices, big Ideas: Wilgehof Primary inspires young speakers
Wilgehof Primary’s first Foundation Phase public-speaking event gave Grade 1–3 learners a stage to share dreams, ideas and acts of kindness.
-
Talent of Africa Danskompetisie — dit woed in Hoërskool Sentraal!
Ané Joubert van Hoërskool Sentraal verower goud in Contemporary en Super Silwer in drie kategorieë by Talent of Africa en Con Spirito!
-
Oud‑Veltie Rayno Nel Skryf Geskiedenis
Oud‑Veltie Rayno Nel ontvang Ministeriële Sporttoekenning; eerste Afrikaan en Suid‑Afrikaner wat World’s Strongest Man‑titel verower.
-
Hoofleiers en Dagbestuur 2026/2027 – Hoërskool Garsfontein
Hoërskool Garsfontein stel met trots sy hoofleiers en dagbestuur vir die 2026/2027-termyn bekend – ’n span wat integriteit, trots en doelgerigtheid beliggaam.
-
Hoër Volkskool Heidelberg Hoofleiers 2027
Hoër Volkskool Heidelberg kondig met trots die hoofleiers vir 2027 aan – ’n span jong leiers wat met moed, integriteit en toewyding die Volkies gaan lei.
-
Hoërskool Nelspruit swemmers domineer podium in Tzaneen
Anja Buitendach se vyf goud by die Interprovinsiale Byeenkoms in Tzaneen bekroon haar as Senior Victrix Ludorum terwyl NHS-span oorheers.
-
Dr EG Jansen ryg oorwinnings tydens ringbaltoernooi in
Hoërskool Dr EG Jansen se ringbalspanne behaal indrukwekkende oorwinnings teen verskeie skole en wys ware spangees en toewyding op die baan.
-
Uitstaande krieketvennootskap skitter by Valia
James van Vuuren en CJ van Wyk se briljante vennootskap van 136* het VALIA se o/14-span laat vonke spat teen HS Driehoek. ’n Ware kragvertoning!
-
Waterstone honours Safiyyah Rasool with Black Fire Blazer
Safiyyah Rasool receives the prestigious Black Fire Blazer, celebrating excellence in service, leadership, and personal growth at Waterstone College.
-
St Andrew’s College 2nd XI show grit in Zimbabwe warm‑ups
St Andrew’s 2nd XI fought hard against Wise Owl and Churchill, showing batting resilience and bowling skill as they build momentum for the tournament.













