
-
VALIA skryf krieketgeskiedenis in Vaaldriehoek
’n Monumentale dag vir VALIA: drie spanne speel gelyktydig 50-boulbeurt ligawedstryde, met kaptein Declan Steinmann se briljante 110 lopies!
-
BVHS: Hoofleiers & Koshuisleiers 2027
BVHS kondig met trots die hoofleiers en koshuisleiers vir 2027 aan – ’n span jong leiers wat met respek, trots en toewyding die pad vorentoe gaan baan.
-
St Andrew’s College 1st XI Celebrate Victory Over Falcons
St Andrew’s College 1st XI defeated Falcons by 62 runs in a rain‑shortened clash, highlighted by Rhys Wiblin’s 100th cap and Corne van der Merwe’s all‑round brilliance.
-
Hoërskool Stellenbosch: Hoofleiers 2027
Hoërskool Stellenbosch kondig met trots die hoofleiers vir 2027 aan – ’n inspirerende span wat met visie en toewyding die skool gaan lei.
-
Mpumalanga Interprovinsiale Swemspan – Nellies ingesluit
Die Mpumalanga Interprovinsiale Swemspan is aangekondig; Anja Buitendach en Aidan Esterhuizen lei die span as kapteins vir die nuwe seisoen.
-
Bloemhof MTB-span hou die voorste posisie
Bloemhof MTB-span lei steeds die Wes-Kaap ranglys ná Malmesbury-resies, met leaders jerseys en sterk individuele prestasies wat glans bring.
-
Jim Fouché Primêr Tennisspelers skitter by WolfPack-toernooi
JF se Menienke, Lukas & Rocco blink uit by die WolfPack-toernooi en word gekies vir Mangaung-span wat môre teen Xariep speel.
-
Milnerton kraai koning by jaarlikse Sarel Burger-sewesreeks
Die Hoërskool Milnerton is vanjaar die wenners van die jaarlikse Sarel Burger Sewesreeks.
-
Vrystaat-Plattelandgroep – BVHS-krieketspelers gekies
Vier Voortrekker-o.16’s is gekies vir die Vrystaat-Plattelandgroep en neem deel aan die finale krieketproewe in Bloemfontein
-
Desert Challenge – Rhoné Naudé van Hoërskool Witteberg trotseer woestyn
Rhoné Naudé behaal 10de plek in die Junior-afdeling van die Desert Challenge in Hentiesbaai – ’n trotse oomblik vir SA.













