‘n Propvolprogram wag soos oudergewoonte by die Tuin van Digters, wat die naweek in Wellington plaasvind, met heelwat kulturele hoogtepunte wat ook gevier word.
Die Sanlam Derby Champs-beker het Saterdag (29 Augustus) vir die eerste keer sy tuiste in Wellington gevind toe Bergrivier Sekondêre Skool (BR) Klein Nederburg Sekondêre Skool (KN) in die eindstryd…
Die skolerugbygees hardloop hierdie week hoog in die Boland, met talle skole in die Paarl en Wellington wat gereed maak om Vrydag en Saterdag (28 en 29 Augustus) by die…
Twee klubrugbyspelers van die Paarl het Woensdag (5 Augustus) weer in die landdroshof in Wellington verskyn. Hulle staan tereg op vier aanklagte van die verkragting van ‘n 21-jarige student van…
Dit is kommerwekkend dat ‘n jongman van Wellington, wat glo op video afgeneem is hoe hy na bewering ‘n hond verkrag het, nog nie in hegtenis geneem is nie. Só…
Marthinus Gouws (65) het op ‘n intimidasieklagte in die Wellington-landdroshof verskyn waar hy op R500 borgtog vrygelaat is.
Die twee Paarlse rugbyspelers is op borgtog vrygelaat nadat die hof buitengewone omstandighede in hul skedule 6-borgaansoek bevind het.
Byna vyf jaar ná die Bainskloof-tragedie is ‘n Wellingtonse oumagrootjie skuldig bevind aan die moord op haar drie agterkleinkinders.
Miguel Hendricks verkoop druiwe om sy matriekafskeid te finansier, leer deursettingsvermoë en onafhanklikheid terwyl hy daarna streef om ‘n elektrisiën te word.
Agtjarige Cyntino Malan is sewe dae ná ‘n Wellington-botsing oorlede. Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.