WELLINGTON – Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Wellington het sy skok en kommer uitgespreek nadat ‘n jong volwasse man glo ‘n dragtige hond verkrag het en die hond enkele dae later dood…
Die Hugenote ondersteunersbond (HOB) in vennootskap met die Hugenote Hoërskool en die skool se beheerliggam het op 29 Januarie ‘n semi-permanente tent langs die klubhuis bekendgestel wat ten doel het…
“Ons wou net hê die polisie moes hom laai en hospitaal toe neem vir ‘n kalmeerinspuiting. Toe skiet hulle hom in sy rug . . .” Só vertel Jenowin Hernies (25) se oupa…
WELLINGTON – Die Boland-rugbyunie (BRU) het beklemtoon dat die sogenaamde “koop” of kontraktering van spelers by amateurklubs ‘n direkte oortreding van sy grondwet kan wees. Dit volg ná bewerings dat…
Die Wellington-gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) is verlede week as die derde beste GPF in die Wes-Kaap op die polisie se jaarlikse Prestige-toekennings aangewys. Jarque Jacobs, GPF-voorsitter, het ook tweede plek behaal…
Altesaam 30 nuwe “voetsoldate” help sedert Desember verlede jaar om die Wellington-polisie se werk ligter te maak – alles as deel van die Wes-Kaapse regering se Community in Blue-insiatief (CIB).…
Inwoners van die Paarl en Wellington het onaangename reuke en rook ervaar van ‘n brand by die Wellington-afvalwaterbehandelingsaanleg, wat nou geblus is.
Die Le Bac-landgoed- en troubestemming op die R45 buite die Paarl het onlangs onder vuur gekom vir wat sommige paartjies beskryf het as “misleidende bepalings en voorwaardes” met ‘n kompetisie…
Interne gesprekke oor die toekoms van die verlate Weltevrede-sportterrein in Wellington is tans aan die gang. Een van die voorstelle is om die bestaande muur rondom die veld te verwyder…
WELLINGTON – Met ‘n lewensverhaal wat diep met geloof, familie, volharding en roeping verweef is, het die 30-jarige Wellingtonner ds. Dewald Jacobs onlangs sy grootste geestelike mylpaal bereik – sy bevestiging…