Nuus
-
SIlverfox-slangvanger kritiek, maar toon verbetering
‘n Virus het vermoedelik André du Preez se gesondheid afgetakel en hy het ‘n hartstilstand gehad terwyl hy gehospitaliseer was.
-
Twee verdrink in die Overstrand die afgelope week aangemeld
Twee verdrinkings is weer die afgelope week in die Overstrand aangemeld. Volgens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het ’n 26-jarige Zimbabwiese man by die Botrivier-strandmeer naby Fisherhaven vermis geraak.
-
Mandela se gevangenishuis heropen in Julie ná opgraderings
Nelson Mandela se gevangenishuis op die gronde van die Drakenstein-gevangenissal in Julie weer vir die publiek oopmaak en ‘n interaktiewe museumervaring bied.
-
Steenhuisen praat met Durbanville-boere oor bek-en-klouseer
Kommer by boere van Durbanville en omgewing oor die landwye krisis rondom bek-en-klouseer het oorgekook by ‘n vergadering.
-
Veearts se toestand ‘steeds kritiek, maar stabiel’ nadat buffel hom beseer
JW Eksteen, ‘n veearts van Kroonstad, is op Maandag 9 Februarie ernstig beseer toe hy tydens ’n voorval deur ’n buffel oorval is.
-
NVG en ministerie kap terug teen dreigemente oor ondersoeke
Intimidasie, dreigemente en aanhitsing ten werknemers van Nasionale Vervolgingsgesag ten sterkste veroordeel.
-
Dr. Diana Ferrus vanoggend in Worcester te ruste gelê
Worcester groet een van sy bekendste dogters, Dr. Diana Ferrus, wie se gedigte wêreldgrense oorgesteek het en ‘n blywende impak gehad het.










