Nuus
-
Veiligheidswag in Franschhoek aangeval en met mesgesteek
Veiligheidswag helder oordag in Franschhoek gesteek; een verdagte in hegtenis, polisie ondersoek saak van aanranding.
-
AfriForum dagvaar president en kie oor grondwetlikheid van NGV-wet
AfriForum het ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en ander laat beteken as deel van dié burgerregte organisasie se regsaksie om die grondwetlikheid van die omstrede Wet op Nasionale Gesondheidsversekering…
-
Polisie bevestig dat Klapmuts-leerder (8) doodgeskok is
Die Klapmuts-polisie het vandeesweek bevestig die gr.1-leerder Matthew Baartman is dood weens ‘n elektriese skok.
-
Onwettige informele handel bly kopseer in Paarl se sakekern
Frustrasie ontstaan in die Paarl namate onwettige handelaars voortduur ten spyte van munisipale verordeninge en wetstoepassers wat dit veroordeel.
-
19 Februarie: Joshlin Smith se verdwyning skok die land al vir twee jaar lank
Dit is vandag presies twee jaar gelede dat die sesjarige Joshlin Smith spoorloos verdwyn het, en tot vandag bly haar verdwyning ‘n raaisel.
-
Kimberley-myn redding | Massa water bemoeilik reddingspoging
Die Minerale Raad Suid-Afrika stuur ‘n senior bestuurspan na Kimberley ter ondersteuning van Ekapa Minerals ná die modderstorting by sy Du Toitspan-diamantmyn waar vyf kontrakwerkers vermis word.
-
Eerste insekspesie vernoem na Richtersveld Nasionale Park, SANParke
Die eerste insekspesie sover bekend is formeel na die Richtersveld Nasionale Park en die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) vernoem.
-
Stellenbosch kyk na waterbeperkings
Die Stellenbosch-munisipale raad sal aanstaande week besluit of waterbeperkings ingestel moet word. Dit is weens die dalende watervlakke van damme in die provinsie en die plaaslike Idasvallei-dam, wat verlede week…
-
Moordsaak sloer al 2 jaar: Ma veg vir seun se geregtigheid
Die 17-jarige Chad de Villiers is in Desember 2023 vermoor. Sy ma Morichia Jansen veg steeds vir geregtigheid terwyl die hofsaak sloer.










