‘n Baanbreker-biohoutskoolinisiatief het ten doel om duisende hektare indringer Prosopis-bome uit te roei, om die gehalte van weiding in die Hantam te verbeter, en om werk te skep.
‘n Man is gevangenisstraf van 20 jaar opgelê vir die moord op sy lewensmaat, terwyl die regter aanbeveel het dat tugstappe teen polisielede gedoen word vir forensiese ondersoekwerk wat hy…
One of the accused of stealing firearms from a police station in Petrusville received a 35-year sentence. Further trials for other suspects are set for November 2025.
‘n Deel van die oudste huis in Victoria-Wes is in ‘n brand beskadig. De Oude Pastorie was verseker, maar minder as die helfte van dit wat nodig is vir herstelwerk,…
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
The Northern Cape High Court in Kimberley has dismissed applications of five persons to appeal against their convictions, finding no rational basis for believing another court would reach different conclusions.