Middelpos in die Bo-Karoo, ‘n dorp langs die R354 ongeveer halfpad tussen Sutherland en Calvinia in die Noord-Kaap, word volgende maand op ‘n veiling te koop aangebied.
The first ever Northern Cape Youth Choir is launched on Saturday 25 April in the Northern Cape Theatre in Kimberley – get your ticket for this high-energy showcase.
Die Hooggeregshof in Kimberley het die Noord-Kaapse Dobbelary en Drankwet 6 van 2024 in sy geheel as ongrondwetlik en ongeldig verklaar.
Die ANC versoek Coghsta om onmiddellike stabiliteit by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley af te dwing.
In ‘n interdikaansoek het die regter etlike kere opgemerk dis onaanvaarbaar dat belastingbetalers regskoste moet betaal omdat die speaker “op haar eie optree” sonder raadsgoedkeuring.
Police operations have led to arrest of four suspects in connection with a cable theft syndicate operating in the Northern Cape.
Dipuo Peters, speaker van die Sol Plaatje-munisipaliteit wat reeds twee keer deur die hof beveel is om in haar persoonlike hoedanigheid regskoste te betaal, mag dalk ʼn derde kostebevel teen…
Die hofsaal in die hooggeregshofsaal in Kimberley was Vrydag volgepak met vakbondlede wat die likwidasie van die Ekapa-myn in die stad teenstaan.
‘n Ouma van Jan Kempdorp gaan eersdaags ‘n staptog van nagenoeg 830 kilometer vanaf dié Noord-Kaapse dorp tot in Durban ter wille van haar kleindogter aanpak.
‘n Man wat jare lank vir Jannie Borman (73) in Kimberley en Viljoensdrift gehelp het om sy renperde af te rig is van die moord op Borman aangekla.