Victories, such as Bafana Bafana’s over South Korea, truly inspire us, serving as reminders that progress is always within reach.
No metropolitan municipality achieved a clean audit despite managing R336 billion in public funds, with water and electricity losses exceeding R27 billion.
Te danke aan gemeenskapsteater wat by die Apollo-teater in Victoria-Wes posgevat het, is ‘n unieke produksie met meer as 40 kinders uit die gemeenskap opgevoer.
Die Walk-by-Faith-sopkombuis en New Park Primary School het onlangs ‘n mini-gemeenskaps-uitreikingsveldtog bedryf.
Die koskas het ‘n geluidlose, verleidelike stem. ‘n Geneurie wat my binneste altyd hoor. Voor ek my kan kry, staan ek voor die koskas en die yskas.
Volgens Statistieke Suid-Afrika het jeugdiges 15 tot 24 jaar die hoogste werkloosheidsyfer. Die jeug vra: Waar is julle grootmense nou as ons ons matrieksertifikate wil wys?
Soms sê ons een ding, maar bedoel ons iets anders. Soms kry ‘n mens kans om die misverstand reg te stel. Soms nie.
Ons hou van erkenning. En dit kom gratis en verniet. Daarom moet ons maar aanleer om minder te kritiseer en meer te komplimenteer.
A severe heatwave is sweeping across Europe, prompting authorities in multiple countries to issue their highest-level heat warnings.
A multi-million-rand Paediatric Cardiology Catheterisation Laboratory at the Bloemfontein’s Universitas Academic Hospital boosts health care.