Die ANC versoek Coghsta om onmiddellike stabiliteit by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley af te dwing.
In ‘n interdikaansoek het die regter etlike kere opgemerk dis onaanvaarbaar dat belastingbetalers regskoste moet betaal omdat die speaker “op haar eie optree” sonder raadsgoedkeuring.
Dipuo Peters, speaker van die Sol Plaatje-munisipaliteit wat reeds twee keer deur die hof beveel is om in haar persoonlike hoedanigheid regskoste te betaal, mag dalk ʼn derde kostebevel teen…
Dipuo Peters, Speaker of the Sol Plaatje Municipality in Kimberley, had to pay nearly R193 000 in legal costs after the Sheriff of the High Court enforced a writ of…
Die magstryd binne die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley het brandpunt bereik en die LUR vir samewerkende regering dreig met administrasie.
Die herrie duur voort by die Sol Plaatje-munisipaliteit oor die skoring van stadsbestuurder, Thapelo Matlala.