“Jy is lief genoeg vir jouself.” Ons almal ken iemand wat so beïndruk is met hom- of haarself dat daar nie ruimte vir enige soort verhouding is nie.
Ongeag die “onvolwassenheid” van Suid-Afrika se 31-jarige demokrasie, is daar tog dinge in dié land wat ‘n mens hoop gee.
Tee is nie net ‘n drankie nie. Dit is ‘n ritueel wat veel meer as net die dors les. Boonop bied tee medisinale waarde.
Naweke bied geleenthede om te ontspan en rustig saam te kuier, maar is dikwels vol aktiwiteite en take wat nie afgehandel is nie.
Die oom het nie saamgepraat nie, nie saamgeskinder nie, en nie geoordeel nie. Hy het gesê: Ons ken nie ander goed genoeg nie. Ons moet hulle uitlos.
Lewensgeluk kan ongelukkig aan ‘n oorvloed aardse besittings gekoppel word. Intussen kan herwinning en besparing soveel bied.
Die Noord-Kaap se inwoners is vriendelik en hulpvaardig, met hulp en raad wat sonder voorwaardes aangebied word.
Die afgelope Paasnaweek was ‘n tyd van rus en tot besinning kom teen die lewe se vinnige pas. Dit is nodig om soms rustig te raak.
Die afgelope Paasnaweek se sterftesyfer op Suid-Afrikaanse paaie dui op ‘n afname, terwyl pelgrims en toeriste paaie oor die wêreld heen gevolg het.