Ons ken dit. Situasies waarin ons voel ons is in ‘n doodloopstraat. Jou lewe is ‘n gemors. Jy voel leeg. Jy voel verlore.
Volgens aanduidings is demokrasie in die weegskaal weens die onderdrukking van fundamentele regte van werkers die wêreld oor.
Die wêreld is ongelooflik groot, met plekke waarvan ons nog nie gehoor het nie. Terselfdertyd is die wêreld klein.
Soms is dit goed om nie bang vir jou eie gedagtes te wees nie; om uit te kom by die bitter wat in jou lewe is; om die pad vorentoe…
Herfs het reën gebring. Met die eerste druppels wat geval het, was dit soos groot en swaar trane van verligting. Reën is ‘n geskenk, ‘n wonderwerk.
Wie dra almal skuld aan die onlangse honde-aanval in Galeshewe in Kimberley waartydens ‘n tienjarige kind deur ‘n pitbull vermink is?
Deur die loop van die lewe wag daar verskeie dure lesse wat ons moet leer. En as ons nie hierdie les onder die knie kry nie, wag dieselfde les in…
Die grootsheid van die natuur maak my klein, en onlangs het ek net weer onder die indruk gekom van hoe min ek werklik weet.
Die Rooygesin plus vriende gaan Jozi-dieretuin toe. Vyf kinders, vier grootmense, drie pakkies pleisters en ‘n paar klamlappies – vir ingeval.