Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
TWYFELHOEKIE | Selfs verskriklike uitdagings kan só gedra word
Die lank en die kort is: Soms word ‘n mens uitgedaag deurdat alles net verkeerd gaan. En sy is ons almal tot voorbeeld hoe ‘n mens onder uitdagings vorentoe kan gaan.
-
MENING | Kry vrede in die gemoed in ‘n wêreld vol van onvrede
Ter wille van vrede vir die gemoed in ‘n wêreld vol onvrede: Die WGO sê dié nuutste voorkoms van die Hantavirus is nie die begin van ‘n pandemie nie; ook nie ‘n nuwe virus nie.
-
TWYFELHOEKIE | Soms moet jy besin, besluit en dalk wegstap
Soms moet ‘n mens omdraai en wegstap. Van ‘n situasie. Van ‘n konteks. Dikwels probeer ons dinge aan die gang hou wat dit nie werd is nie.
-
POTPOURRI | Sulke manne meestal bo verdenking – en boonop hulpvaardig
Sy sê sy het nog nooit ‘n omie met ‘n bles teëgekom wat nie vriendelik en hulpvaardig is nie. “Hulle is bles en ‘blessed’,” sê sy.
-
MENING | Moederfigure is arbeidsmag van môre se eerste mentors
Tussen Werkersdag en Moedersdag is daar ‘n verband – moederfigure is in werklikheid verantwoordelik vir die grondslag van die werksmag van ‘n volgende geslag.
-
POTPOURRI | Bring vreugde na jou huis: Neem gerus ‘n troeteldier aan
Om ‘n dier wat verlore geraak het en nie opgeëis is nie, of ‘n dier wat nie meer versorg kan word nie, ‘n huis vol liefde te gee is beslis iets wat meer mense kan oorweeg.
-
TWYFELHOEKIE | Ná 15 jaar se rubriekkuiers staan dié waarhede vas
Met die verskyning van hierdie rubriek is die 15 jaar mylpaal bereik. Wat ‘n wonderlike voorreg om weekliks gedagtes, gebeure, teleurstellings, vreugdes en meer te kan deel.
-
KAMEELDORING | Die vrye lewe is ‘n ‘song’ – so sing Budgie Blou en sy ‘band’
Budgie Blou weet hul “band” is die wêreld vooruit. Die “sound”, die “look”, die “vibe”. Lirieke ook. Dit is nou al maande dat hulle soggens “jam” op die boomtakke,
-
NARSISME 9 | Leuens gewetenloos as wapens ingespan
Narsiste lieg. Blatant. Sonder om ‘n oog te knip. Sonder om wakker te lê. Om redes wat vir min mense sin maak.
-
KAMEELDORING | Bid Rooyes, die pad is lank en swaar
Rooyma stuur gereeld skietgebedjies op en soms is hierdie smeekgebede selfs hoorbaar vir die Rooymiere, soos wanneer sy vra vir krag, geduld of wysheid






