Die Academic Support-sentrum in Idasvallei het 50 komberse van plaaslike Rotariërs ontvang om leerders gedurende die winter warm te hou.
Lienke Viljoen se liedjie, “Straatligte”, is deel van die toptien van FAK se Skryf’it-kompetisie. Die Matie het haar ook op groot prys.
Die e’Bosch-erfenistoekennings van 2026, vereer individue wat ‘n beduidende bydrae tot die musiekprogram in en om Stellenbosch gelewer het.
Die jaarlikse gedenklesing ter ere van wyle prof. Mary-Anne Plaatjies-van Huffel is op 12 Augustus deur die US aangebied.
Die Universiteit Stellenbosch en Maties-rugbyklub het ‘n nuwe vennootskap met die bekende finansiële diensverskaffer Salt EB aangegaan.
Dr. Kurt Marais het sosiale media se emosionele impak op geestesgesondheid bestudeer en ‘n leksikon ontwikkel vir die akkurate ontleding van depressieverwante taal aanlyn.
Drie jong musikante van Stellenbosch is finaliste in die Nasionale Jeugmusiekkompetisie, wat in Desember vir R180 000 meeding.
Werknemers van die Universiteit Stellenbosch se regskliniek vir Mandeladag ‘n sopkombuis in die Stellenbosch-middedorp aangebied.
Leerders van Jamestown tot Langebaan het deel van hul skoolvakansie afgestaan om aan die eerste Youth Council Advisory-sessie deel te neem.
Die Circular Cement-jeugentrepreneurskapsprogram bemagtig plaaslike entrepreneurs om stene uit afval te skep, wat volhoubaarheid en sakegroei bevorder.