Stellenbosch het behoorlik gegons met meer as 500 leerders van 350 skole van oor Suid-Afrika heen, wat na die Eikestad gereis het om in die nasionale eindronde van die 16de…
“Ek wil graag my mening gee oor die Universiteit Stellenbosch (US) se dramadepartement, wat onlangs ‘n opvoering by die Adam Small-teater aangebied het.”
Boere van oor die wêreld heen het vandeesweek by die fakulteit landbou- en bosbou-wetenskappe van die Universiteit Stellenbosch vir die G20-Boeredialoog byeengekom.
Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes by die Interkultur Europese…
Prof. Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van 45km klim meedoënloos opwaarts deur…