sopkombuis soup kitchen stock image unsplash
Die span van die US-regskliniek het weer hul moue opgerol en heerlike sop in Stellenbosch uitgedeel.

Foto | US-regskliniek bedien heerlike sop vir Mandeladag

sopkombuis soup kitchen stock image unsplash
Die span van die US-regskliniek het weer hul moue opgerol en heerlike sop in Stellenbosch uitgedeel.

US-regskliniek sopkombuis Mandeladag
Dié span van die Universiteit Stellenbosch se regskliniek het Vrydag (17 Julie) oudergewoonte ‘n sopkombuis ter viering van Mandeladag aangebied. Die groep het sop en broodjies by die regskliniek in Crozierstraat sowel as in die middedorp uitgedeel. Foto: Yaël Malgas
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article