Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Nuwe buurtwag-leierskap vir Brandwacht in Macassar gekies
Brandwacht-inwoners in Macassar het Sondag ‘n nuwe buurtwag-leierskap gekies as reaksie op verskeie misdade wat die afgelope maand plaasgevind het.
-
Helderberg kragte saamgesnoer teen misdaad tydens Super Friday
Gemeenskapspolisiëring het nuwe hoogtes bereik toe drie Helderberg-gebiede kragte saamgesnoer het vir ‘n Super Friday-patrollie in Macassar.
-
Moordsaak sloer al 2 jaar: Ma veg vir seun se geregtigheid
Die 17-jarige Chad de Villiers is in Desember 2023 vermoor. Sy ma Morichia Jansen veg steeds vir geregtigheid terwyl die hofsaak sloer.
-
Fout’ kelder drome: Strand-tiener se universiteitstoelating verdwyn
Jacklynn Mahoepa is oorspronklik vir ‘n kursus aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) aanvaar voordat die mat onder haar uitgeruk is.
-
Mos hou rotse snoesig
Cobus Germishuys het ‘n pragtige sonsondergang-foto by Valsbaai vasgevang en met DistrikPos & Helderberg Gazette gedeel, wat ander lesers uitnooi om hul amateur- en professionele foto’s (minstens 500 KB) na…
-
Strandse vrou (56) sterf in vlamme
‘n Strand-familie rou oor die verlies van Catherine Smith (56) wat Sondagaand in ‘n verwoestende brand in Broadlandspark-se Daisy-pad dood is, terwyl ‘n man en seun vir brandwonde behandel is.
-
Nóg ‘n voetganger sterf op N2 in Macassar net voor veiligheidsprojek
‘n Tweede voetganger sterf op N2 in Macassar net voor die Stad se veiligheidsprojek aangekondig is langs die lughawe-aanloop.
-
Rioolkrisis laat Broadlandspark inwoners sê: ‘Ons is nie diere nie!’
Rioolstortings in Broadlandspark, Strand dwing families beweerlik tot isolasie terwyl kinders siek word van die aanhoudende krisis.










