Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Endler-konserte: Vier die feestyd by Stellenbosch Konservatorium
Die Endler-konsertreeks by Universiteit Stellenbosch bied in November-Desember 2025 drie uitsonderlike Kerskonserte aan, vanaf die Stellenbosse Stadsorkes se Christmas Festival tot die Tygerberg-kinderkoor se optredes, wat ‘n feestelike afsluiting van…
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Strand se Mieke dans al die pad tot in New York
Mieke Carr, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Strand, het internasionale roem verwerf deur die UDC Advanced Grand Champion-titel in Ierland te wen en daarna verskeie nasionale danscompetisies in Suid-Afrika te…
-
Vroue in Aksie hou suksesvolle middagtee-geldinsameling
Die Vroue in Aksie-beweging het Saterdag ‘n suksesvolle pienk middagtee-geldinsameling by die Casablanca-gemeenskapsaal gehou om fondse vir hul Krismisprojek in te samel, wat daarop gemik is om onbevoorregte kinders in…
-
GPF, ander organisasies lig in oor kanker in Strand
Die Strand-GPF het 300 borskanker-pamflette in Rusthof uitgedeel tydens ‘n bewusmakingsveldtog saam met gemeenskapsveiligheidsorganisasies.
-
Twee ‘eie’ skrywers vereer
Twee plaaslike skrywers van die Helderberg-omgewing, Romanie Davids en Judith Vollmer, het die streek trots gemaak deur gesogte pryse los te skryf.
-
Devandré hardloop van Macassar na die nasionale verhoog
Devandré Claasen van Macassar Primêre Skool het sy plek in die nasionale veldloopkampioenskap verseker na uitstekende prestasies in die liga.
-
Frik de Jager bring ma se kos na Somerset-Wes met nuutste kookboek
Bekende sjef Frik de Jager het sy nuutste kookboek vol resepte van sy ma en ouma in Somerset-Wes bekendgestel met kos, stories en nostalgie.
-
23 tieners uit Somerset-Wes by ACVV-kamp bemagtig in Gordonsbaai
23 tieners uit Somerset-Wes gemeenskappe het drie dae nuwe lewensvaardighede by ‘n ACVV-bemagtigingskamp in Gordonsbaai aangeleer.










