Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Aktiviste van Macassar herenig
Die Macassar- en Distrikte-inwonersvereniging (Macdra) is ná drie dekades van onaktiwiteit hervestig deur veteraan-aktiviste wat tydens ‘n Erfenisdagviering op 24 September vereer is, met David Kennel as ere-president benoem en…
-
Plattelandse vroue lei naskoolse program
Die Anna Foundation bekamp Suid-Afrika se geletterdheid krisis deur plattelandse vroue op te lei as fasiliteerders vir 21 naskole wat meer as 800 kinders in die Wes-Kaap ondersteun met lees,…
-
Geregtigheid geskied vir twee tienerslagoffers van seksmisdade
Twee mans is in die Somerset-Wes-streekhof gevonnis vir ernstige seksuele misdade teen minderjariges – Richard Isaacs (58) van Knoflokskraal het lewenslange tronkstraf ontvang vir die verkragting van ‘n 13-jarige meisie…
-
JOSHLIN SMITH: Nóg ‘n wenk loop uit op niks
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…




