Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Vrae oor ‘haglike’ toestand van Macassar se sportterrein
Macassar se sportgemeenskap eis dringende herstelwerk na klagtes oor stukkende toilette, onveilige velde en gevandaliseerde geriewe.
-
Strand se werkloses maak die Soetrivierkanaal skoon
Subraad 8 gebruik EPWP om twee doele te bereik: werkloses van Strand kry tydelike werk terwyl die Soetrivierkanaal skoongemaak word.
-
Macassar-polisie se speurhoof lê tuig ná meer as vier dekades neer
Kapt. Andries Geldenhuys, bevelvoerder van die Macassar-speurtak, tree ná 42 jaar se polisiediens met integriteit en gemeenskapsvertroue af.
-
Danie Ackermann Primêr se skoolhoof sluit kantoordeur ná 36 jaar
Mark Manus, skoolhoof van Danie Ackermann Primêr in Somerset-Wes, tree ná 36 jaar se toegewyde diens en sewe jaar as hoof met trots af.
-
Hond in Nomzamo met mes getakel, Lwandle-polisie ondersoek
Lwandle-polisie ondersoek ‘n geval van dierewreedheid nadat ‘n basterhondjie in Nomzamo, met steekwonde in ‘n dierehospitaal beland het.
-
Verdagtes vergiftig honde, steel items in Strand-inbraak
Vermeende inbrekers vergiftig twee honde en steel bakkie-wiele en ander items tydens Strand-inbraak; gesin traumatiseerd en waarsku ander inwoners.
-
Polisie ondersoek dubbele sterftes in Macassar Heights
Die Macassar-polisie voer ‘n geregtelike ondersoek uit ná die dood van ‘n ouma (70) en kleindogter (14) wat Dinsdagoggend leweloos aangetref is.
-
Ondersoek nadat geweld by rugby uitbars
Die 24-19-oorwinning van die Macassar-rugbyklub se eerste span oor Vineyards in ‘n super-liga B-wegwedstryd die afgelope Saterdag (18 April) is oorskadu deur ‘n gewelddadige voorval wat ná die wedstryd by…
-
Rubriek: Egpaar van Somerset-Wes vier 60 jaar van saam sout eet
Rubriekskrywer Jamey Gordon besin oor grootouers Martin en Joan Thomas se 60-jarige huwelik as voorbeeld van volhardende liefde.
-
Strand-tragedie: Sanger in broer se arms dood ná noodlottige steek
Jong musikant Thato “Imali” Maile (16) is Saterdagaand in Broadlandspark gesteek. Die sanger van Online Boys CPT sterf in sy broer se arms.










