Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Strand-polisie en gemeenskap soek raad vir misdaad tydens imbizo
Strand-polisie en gemeenskap het tydens imbizo by Rusthof Primêre oplossings vir bendegeweld en alkoholmisbruik in sektor 1 gesoek.
-
Strand staan saam teen geslagsgeweld in eerste GPF-veldtog
Die Strand-gemeenskapspolisiëringsforum het hul eerste veldtog teen geslagsgeweld in Morkel’s Cottage en Allan Boesak Village gehou en 250 pamflette versprei.
-
Kanker, been keer nie vir Kaylin nie
Die 18-jarige Kaylin Stellenberg van Strand het haar been verloor aan beenkanker maar deel nou inspirerende lewenswysheid oor volharding en hoop met ander wat soortgelyke uitdagings trotseer.
-
Macassar-polisie vier suksesvolle strafsake met swaar vonnis
Macassar-polisiekantoor vier drie suksesvolle strafsake waarin Alex Joggems 10 jaar vir gewapende roof gekry het, Riydon Adams 15 jaar (vyf opgeskort) vir poging tot moord, en Renogene Rossouw 10 jaar…
-
Lotz-moordsaak: Appolis sal 22 jaar sit
Charles Appolis is Donderdag 19 Maart in die Strand-streekshof tot 22 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir die moord op Nadia Lotz, die ma van sy drie minderjarige kinders, wat drie…
-
Strand-ma eerder gevier as betreur
Die familie van Nicole Maart (36) van Strand kies om haar liefdevolle aard en vriendelikheid te vier nadat sy onder verdagte omstandighede oorlede is, terwyl die polisie steeds die saak…
-
Strand-man vas weens bevrore seekos na wenk oor kreefverkope
Drie wetstoepassingsdienste het na ‘n wenk opgetree en meer as 100 stuks onwettige seekos in ‘n Strand-huis se vrieskas gevind, insluitend kreef en perlemoen.
-
Polisie loop deur oor beweerde gebrek aan optrede in Strand
‘n Inwoner beskuldig die polisie van nalatigheid na ‘n noodlottige steekvoorval in Casablanca waar drie mense gesteek is en een gesterf het.
-
Ervare polisielede groet Strand-span na altesaam 105 jaar se diens
Kapt. Vanessa Daniels, kapt. Franky du Plessis en AO Deon Klaasen tree 31 Maart af en neem altesaam 105 jaar se polisie-ervaring saam.










