trand-polisie en Community in Blue-lede deel warm sop uit aan jongelinge tydens die gemeenskapsuitreik in Casablanca.
Lt.kol. Rulwa, Lisa Visser, Monadia Toffar en Lillian Albertyn deel sop uit aan jongelinge in Casablanca.

Strand se veiligheidsorganisasies deel sop in Casablanca op Hemelvaartdag

trand-polisie en Community in Blue-lede deel warm sop uit aan jongelinge tydens die gemeenskapsuitreik in Casablanca.
Lt.kol. Rulwa, Lisa Visser, Monadia Toffar en Lillian Albertyn deel sop uit aan jongelinge in Casablanca.

‘n Gesamentlike gemeenskapsuitreikprojek, wat deur Strand se veiligheidsorganisasies gereël is, het die afgelope ­Donderdag (14 Mei) in Casablanca plaasgevind. Strand se polisiekantoor, -gemeenskapspolisiëringsforum en -Community in Blue het die uitreik-inisiatief by die Casablanca-saal aangebied, waar sop aan inwoners uitgedeel is.

Die geleentheid het op Hemelvaartdag plaasgevind en is die organisasies se manier om die Christelike waardes van aktiewe diens te bewys en om die gemeenskap te wys dat veiligheid oor meer gaan as net inhegtenisneming.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article