Die Strand-polisie het Woensdag ‘n danskompetisie by die Ruben Gun-blad in Casablanca aangebied om plaaslike jongmense te bemagtig.
Four people, including a woman, were killed in separate shootings in Lwandle in the early hours of Saturday. Police have launched murder investigations.
A family in Du Plessis Street, Strand, may finally see relief from year-long sewage overflows as the City deploys an emergency contractor.
Hawks probe cash-in-transit robbery at Somerset West Ultra Liquors. Mother of two fined R2 000 for Immigration Act breach in Strand.
Jenita Lewis se enigste seun, Edgar Jackson, is op 2 Julie in Casablanca, Strand, doodgeskiet nadat onbekende mans by hul heining opgedaag het.
Enrico Plaatjies (44) en sy seun Junaid (20), albei met brose bene, maar staar nou teen swaar mediese kostes en vra die gemeenskap om hulp.
Leerders van Dr. G.J. Joubert Primêre Skool het ‘n voorsmaak van hul toekoms gekry toe professionele persone uit verskeie beroepe hul stories gedeel het.
Viral video shows woman dragged from vehicle in Strand. Conflicting details, no police record and victim’s refusal to open case raise unanswered questions.
HHH domineer WP-kampioenskappe, terwyl Joubies en Rusthof Sek by Boland blink. Die Saffier-susters steel die vertoning as hoofleiers.
Enrico en seun Junaid Plaatjies, albei met broosbeensiekte, wag op operasies in Tygerberg-hospitaal ná ‘n ernstige botsing in Strand.