Jenita Lewis se enigste seun, Edgar Jackson, is op 2 Julie in Casablanca, Strand, doodgeskiet nadat onbekende mans by hul heining opgedaag het.
Enrico Plaatjies (44) en sy seun Junaid (20), albei met brose bene, maar staar nou teen swaar mediese kostes en vra die gemeenskap om hulp.
Leerders van Dr. G.J. Joubert Primêre Skool het ‘n voorsmaak van hul toekoms gekry toe professionele persone uit verskeie beroepe hul stories gedeel het.
Viral video shows woman dragged from vehicle in Strand. Conflicting details, no police record and victim’s refusal to open case raise unanswered questions.
HHH domineer WP-kampioenskappe, terwyl Joubies en Rusthof Sek by Boland blink. Die Saffier-susters steel die vertoning as hoofleiers.
Enrico en seun Junaid Plaatjies, albei met broosbeensiekte, wag op operasies in Tygerberg-hospitaal ná ‘n ernstige botsing in Strand.
Kunstenaar Albert Luckhoff het Musti verloor en hoop opgegee totdat ‘n droom hom na Machie, sy ‘vervanging van ‘n verlore juweel’, gelei het.
Rusthof-tiener Lenton Wildschutt het bewys dat talent groter is as omstandighede deur ‘n plek in die WP-raakrugbyspan te verseker.
Residents of Lwandle and Nomzamo marched on Friday calling for ‘illegal’ foreigners to leave, giving foreign-owned spaza shops a seven-day ultimatum.
For two years, Sharifa Daniels has watched raw sewage destroy her Strand property — stripping insurance cover and exposing the City’s failing network.