R279m Gordonsbaai-pompstasie projek frustreer Broadlandspark-inwoners. Oop gate skep veiligheidsprobleme, voltooiing word uitgestel.
Adlai Meyer’s murder accused Donvito Kroutz (23) appears in Strand Magistrates’ Court. Case postponed to June 5, suspect remanded in custody.
George (77) en Elizabeth (76) America van Strand vier hul 58ste huweliksherdenking. Van 1968 se tienerliefde tot vandag se 35 nageslagte.
Dit verg ‘n hele dorp – en op 25 April het outisme-families presies dit gevind by die Gesinsondersteuningsdag in Stellenbosch.
Strand-regisseur Tiffani Kayler Dlamini bring Uitgedraai, ‘n rou verhaal oor verlies en desperaatheid, na die Suidoosterfees op 1 en 3 Mei.
Lag is die beste medisyne – en Goue Oomblikke se vier stigters bewys dit elke eerste en derde Woensdag by Sencit Resthaven-tehuis in die Helderberg.
Representatives were elected to the Rusthof Housing Development committee with officials announcing construction will begin within a month.
A local man appeared in court after allegedly stabbing Adlai Meyer multiple times while the 60-year-old was walking home in Weltevreden.
Digter Elzana October wil die vyf jaar gelede afgebrande Suiderstrand-biblioteek na Khoi-khoi-heldin Krotoa hernoem om die gemeenskap se ware erfenis te bewaar.
Katy Arendse se Maranatha-sopkombuis het 70 families verras met Paaspakkies, danksy borge van plaaslike kerke en organisasies in Erijaville.